Biddo
ORDO SONIC TANDEBORSEL
Lot 72

ORDO SONIC TANDEBORSEL

Toestelle

ORDO SONIC TANDEBORSEL ’n Besonderse Tandeborsel vir ’n Besonderse Glimlag Hierdie ORDO Sonic Edge is veel meer as net ’n gewone tandeborsel. Dit is ’n kompakte, herlaaibare soniese tandeborsel wat moderne tegnologie met ’n elegante ontwerp kombineer om jou daaglikse mondversorging na ’n volgende vlak te neem. Die Sonic Edge gebruik tandarts-goedgekeurde soniese tegnologie en is ontwerp om die vibrasiekrag doelgerig na die punte van die borselhare te stuur vir effektiewe plaakverwydering. Dit beskik ook oor ’n 2-minute timer met ’n quad-pacer, wat jou help om al vier dele van jou mond eweredig en vir die aanbevole tyd te borsel.Wat hierdie tandeborsel nóg meer besonders maak, is sy lang batterylewe van 6+ weke, maklike USB-C-herlaai, ligte ontwerp en handige reisdoppie – ideaal vir die huis én wanneer jy reis.Saam met die tandeborsel kry die wenbieër ook die ORDO herbruikbare mondspoelbottel – dus ’n baie mooi en praktiese mondversorgingspakket.

Ask a question about this lot
Current Bid
R 800
Closes in
00:00
Est. total R 800
Comm 0%
Next min
R 850
Bids
9
Reserve met
Register to bid

Winning amount

Hammer PriceR 800
Buyer CommissionR 0
VATR 0
Total Payable
R 800

Questions about this lot

Ask the host. Replies stay on this lot for every bidder to read.

  • No questions yet.

Sign in and join this auction to ask a question.

Bid history

B01014
16 Aug 2026, 18:21 · Manual
R 800
B01156
16 Aug 2026, 07:53 · Manual
R 700
B01090
14 Aug 2026, 20:09 · Manual
R 650
B01014
14 Aug 2026, 19:31 · Manual
R 600
B01090
14 Aug 2026, 19:14 · Manual
R 550
B01014
14 Aug 2026, 19:09 · Manual
R 500
B01090
14 Aug 2026, 19:06 · Manual
R 450
B01014
14 Aug 2026, 17:31 · Manual
R 400
B01005
14 Aug 2026, 14:37 · Manual
R 50