
Lot 59
STRANDVELD TEE 8 PAKKIES AGULHAS ORGANIESE HEUNINGBOSTEE
Geskenke
STRANDVELD TEE 8 PAKKIES AGULHAS ORGANIESE HEUNINGBOSTEE ’n Bietjie Strandveld in jou koppie 8 pakkies organiese tee • 40 teesakkies per pakkie • 120 g per pakkie • 320 teesakkies in totaal ’n Eg Suid-Afrikaanse tee met die sagte, natuurlike soetheid en aardse geur van heuningbos en ’n aangename heuningagtige aroma. Heuningbos is ’n inheemse plant van Suid-Afrika en word al geslagte lank as ’n geurige kruietee geniet. 100% Organies • Kafeïenvry • Gefermenteerde Honeybush • Trots Suid-Afrikaans 🎁 Geskenk deur die Joubert Familie van die plaas Toekomst in die Strandveld
Ask a question about this lotWinning amount
Hammer PriceR 250
Buyer CommissionR 0
VATR 0
Total Payable
R 250
Questions about this lot
Ask the host. Replies stay on this lot for every bidder to read.
- No questions yet.
Sign in and join this auction to ask a question.
Bid history
B01141
15 Aug 2026, 20:04 · Manual
R 250
B01107
14 Aug 2026, 21:08 · Manual
R 200
B01064
14 Aug 2026, 19:37 · Manual
R 150
B01051
14 Aug 2026, 15:06 · Manual
R 100
B01055
14 Aug 2026, 14:12 · Manual
R 50